Afrikaanse Hekel Patrone.

Die enigste Afrikaanse hekelpatrone wat ek het is die wat alreeds hier geplaas is. Kyk onder Tutoriale en Gratis Patrone. Enige ander patrone wat nie op hierdie blad verskyn nie kan gesoek word deur Skakels te besoek wat bo aan die blad gevind kan word. Daar is duisende hekelpatrone maar alles is egter in Engels.

Skakels

Hier is 'n paar skakels na ander webwerwe toe waar honderde patrone gratis beskikbaar is. Besoek hulle gerus en lekker hekel!  Monica ♥

http://www.favecrafts.com/master_images/Button.jpg
Free Crochet Patterns at FaveCrafts.com/Your home of hundreds of great crochet patterns are found at FaveCrafts.com. Crochet yourself something nice or crochet a gift for a loved one.
http://www.allfreecrochet.com/master_images/AllFreeCrochet/eBook/AFC-button-125X125.gif
http://www.allfreecrochet.com/master_images/AllFreeCrochet/eBook/AFC-button-125X125.gif
Your home of hundreds of great crochet patterns are found at AllFreeCrochet.com. Crochet yourself something nice or crochet a gift for a loved one. We have afghans, flowers and more!
http://www.mooglyblog.com/wp-content/uploads/2013/05/Moogly-125.jpg
Tamara Kelly se blog. Hier is baie oorspronklike patrone, sommige gratis en ander kan aanlyn gekoop word.
http://www.crochetatplay.com/images/crochetbutton.jpg
Patrone om van te kies en keur!

Hier is  'n lys met verdere skakels:
  1. http://www.redheart.com/free-patterns
  2. http://crochet.about.com/od/freecrochetpatterns/ss/free-crochet-patterns.htm
  3. http://www.crochetpatterncentral.com/
  4. http://www.garnstudio.com/lang/en/structures.php?id=3

5 comments:

  1. Baie dankie dit is baie leersaam. Ek soek egter patrone vir gehekelde baadjies, kortmou, oop- en toe baadjie.

    ReplyDelete
  2. Baie dankie vir jou blog, ek soek hekelpatrone vir mussies, slaapkouse/slippers en moffies

    ReplyDelete
    Replies
    1. Mercia, besoek die skakels wat hier bo geplaas is. Daar is patrone vir vir alles waarna jy soek. Lees ook die artikel 'Google tot jou diens' vir tips oor hoe om die 'search box' te gebruik op 'n webwerf. Vir Afrikaanse patrone besoek die afdelings Tutoriale en Gratis Patrone. :)

      Delete
  3. Hallo Monica
    Ek leer nou hekel en het meeste van die steke onder die knie, ek hekel nou maar blokkies met die verskillende steke en ek moet sê ek geniet hekel vreeslik baie. Is daar 'n boek wat ek kan koop om my te leer om 'n patroon te lees. Dis vir my baie moeilik maar ek wil baie graag leer om iets anders as blokkies te hekel. Jammer ek is baie dom.

    Yolandé

    ReplyDelete
    Replies
    1. Hi Yolande,

      Welkom hier by ons. Jong, ek is seker daar sal boeke beskikbaar wees by enige van die groot boekhandelaars soos Wordsworth of Exclusive Books. En indien jy google gebruik kan dit jou ook op die spoor bring van vele aanlyn winkels waar jy baie beslis iets sal kry wat jou kan help. Hekel patrone word hoofsaaklik geskryf in afkortings dus leer dit sodat jy weet wat elkeen beteken. Soos ek verstaan ken jy nou jou steke dus behoort dit nie moeilik te wees om 'n patroon baas te raak nie. Begin deur na enige van die Tutoriale hier op die blad te gaan en kyk hoe word die aanwysings geskryf. Hoop jy kom reg! Lekker hekel! :)

      Delete

Ek hoop jy het lekker gekuier hier by my. Ek hoor graag van jou so los asseblief n boodskap.
Mooi bly!
Monica