Afrikaanse Hekel Patrone.

Die enigste Afrikaanse hekelpatrone wat ek het is die wat alreeds hier geplaas is. Kyk onder Tutoriale en Gratis Patrone. Enige ander patrone wat nie op hierdie blad verskyn nie kan gesoek word deur Skakels te besoek wat bo aan die blad gevind kan word. Daar is duisende hekelpatrone maar alles is egter in Engels.

Kuiergaste




https://blogger.googleusercontent.com/img/b/R29vZ2xl/AVvXsEir1CVoOKPqDLpC5plcEJPPsHBfy5WsKDNiSXSXD2WpPGyLDm0E2MHhRMSxxyrwGwSIdBin6OSWcuR3qC1IrfFUidYCpmnBO0g5traEaUpDmf0pZvvJbAuq_qRz9ypHa8jYubCifsZmwYTU/s200/Hekelidees+1.jpg
Pauline Matthee
https://blogger.googleusercontent.com/img/b/R29vZ2xl/AVvXsEgp8zogNmId5G1aygIf1M3XCfPfOLSgRsYl_AIjvpRjg933Co8rTvHB5efBO_8__NR1WkD-Mro8SscXg5KdqHkMVXtA_YDChVb0Gi7r-edmvDMzn8-sXLM6eUOZXM50jzxGtzf9ywZuV9OH/s320/Anneke+Wiese.JPG
Anneke Wiese
https://blogger.googleusercontent.com/img/b/R29vZ2xl/AVvXsEheWBo0hHwANBq7nH15gg3fxH_MSk8unLvaCNRhi5Z7zQLePqE1i6nUeg37yZ5qbDB4x2BPebdBcS23hZ65brcHxPpCj47FshQm1lexP_2EPaAAWesf9H_heyQwibswXnj9CRWuzNgkrpoA/s320/PastedGraphic-1.tiff
Maryke Symington
https://blogger.googleusercontent.com/img/b/R29vZ2xl/AVvXsEjJ4mxmcY-nDiGBrNkKP13yX4BwJUtv5RvYz22tDPYViZlHawzFGKRzYMOdYUZAg0-4rNPtto_j6BYFe_6EEaRsI8l3qLhklWFJTfyBrBOpW4meWqrQh-U8bHB8SE7vHHO9O6aPJqJ_K9bs/s1600/Rina+Botha.jpg
Rina Botha
https://blogger.googleusercontent.com/img/b/R29vZ2xl/AVvXsEhF0ih8rqtBQP8J1w1ANe34XsB_PVV1riyPZ8zTbbYQShkWl6UuDKika1qME0GVLOOvXoDJa3LeQuWEaZ9hEPYKi-DJLHUhUU11PRkM1ojfZRrPb5gJeB3FU0r_9bwo18uUDu_tmElnc7E4/s400/LezeldaFaul3k.jpg
Lezelda Faul




https://blogger.googleusercontent.com/img/b/R29vZ2xl/AVvXsEjE90jgbf3VXB5mTF51Y1bdnWuPdXFT_0uaOv4Z_7Czbja31h6owYbTw06H13vbbBqODesrf7Nf_6eZsc19ltL-RUmBHZtNoUOVBRcsszCLNq2HE-8SR0IcyGMwx4eLjxqXoMdfRLwdV8cH/s320/Adele+Marais.jpg
Adele Marais
https://blogger.googleusercontent.com/img/b/R29vZ2xl/AVvXsEgUwBe-nOU5GAsiwyEGclXnFtGmh_IBl-Jnxgm0gp2Kx97Rgdac0kjKeQw8zlSvdTUfY4SdlvLnQiAEH9YE9w6COD259yJok5i4y9fjXIAvGKkHBBrzUr0rR_wxzpy5cmpzrfAY34lPnAlI/s200/0016+a%255B5%255D.jpg
Sonia Horn
https://blogger.googleusercontent.com/img/b/R29vZ2xl/AVvXsEhNtf-fDgs3Olf1hOTtuDqj6Zk4oAAMLwWgpg9rtpLvbkHoPd6yymUXnfZbQ-XETMrsaBQCikbxZgJH_Y7Hw6_LfjM_quvs0oGKNx603CVQdamv-UKQgXvvVBfY036mbcJrNevi9Tbw08t3/s1600/SANY0085.JPG
Margo Mullineux
https://blogger.googleusercontent.com/img/b/R29vZ2xl/AVvXsEg_ARYCWLOXS6gYcEqFUlMiHWkr7RojXe0hGCf5Os-QeXDJH0dIstkt9ajHCXRjexJ1GPcWPgVMju6s5nA9dsXrM930q_mP6K5yjBVXzoDhxi5ElaILp_cT1C7VPVTDn0qGLp91C6M42r_X/s1600/piet+052+-+Copy.jpg
Louisa van Taak

15 comments:

  1. Dis amptelik! Jy het die beste blog suid van die ewenaar - en dit in sulke mooi Afrikaans. Moet asb nie ophou nie!

    Groete
    Eulogia

    ReplyDelete
    Replies
    1. Baie dankie Eulogia! Waardeer jou boodskappie. :)

      Delete
  2. Lekker om in Afrikaans te hekel. Ek is opsoek na mooi randpatrone?
    Groete. Janine

    ReplyDelete
  3. So gewoond aan engels hekel dat dit eintlik wonderlik is om 'n Afrikaanse blog te kry met soveel pragtige patrone. baie dankie. Groete Connie

    ReplyDelete
    Replies
    1. Dankie vir jou boodskappie Connie. Lekker hekel! :)

      Delete
  4. Baie dankie en baie geluk met jou oulike blog! Groete Isabel

    ReplyDelete
  5. Wow jou blog is soooooooooooooooo mooi. Dankie vir alles wat jy hier met ons deel. Ek kan nie rerig hekel nie. My hekel is meer vir selfverdediging. Hahaha. Maar ek is nou so begeesterd dat ek beslis gaan begin.

    ReplyDelete
    Replies
    1. Hi Laetitia en dankie vir jou boodskappie! So bly jy voel begeesterd genoeg om weer te begin hekel! Lekker hekel! :)

      Delete
  6. Hi Monica
    Ek is n ouma en het sowaar die wawiel gehekel ! Nou wawiel ek in ons lang gang af ...sal n foto stuur. Jou boek is stunning baie dankie

    ReplyDelete
    Replies
    1. Baie dankie vir die boodskappie Georgina! Waardeer dit baie! Sien uit na die foto :)

      Delete
  7. Hallo, Ek Antonette.

    Dankie dat jy hierdie met ons deel. Dink nou gaan ek ook, hoek tot hoek hekel probeer.

    Mooi daggie

    ReplyDelete
  8. Wow is ek impressed met jou blog my eerste beanie gehekel en ma net trots op myself. Jy blog is absoluut awesome, sommer dadelik gedeel op fb met al die hekel groepe en met al my vriendinne. Hoe sit ek my foto op van my beanie wil jou graag wys, dit is vir n kanker pasient

    ReplyDelete
  9. Ek is bly ek het die blog ontdek! Ek het nooit geleer hoe om meer as net 'n ketting te hekel nie en nou het die gogga behoorlik gebyt.My ouma's is al albei oorlede en my ma is nie een vir handwerk nie. Dankbaar vir die internet en iemand wat so blog in Afrikaans begin het! sal weer kom kuier
    Groete Annatjie

    ReplyDelete
  10. Ek stem Monica se blog is pragtig !!!!

    ReplyDelete

Ek hoop jy het lekker gekuier hier by my. Ek hoor graag van jou so los asseblief n boodskap.
Mooi bly!
Monica